Voltooi die blokkiesraaisel deur die volgende
leidrade te gebruik:
DWARS
1. Die tydperk vandat Caro haar geboortedorp
verlaat het todat sy weer terugkeer, is _____ jaar.
4. Paul Thompson onttrek sy _____ om vir Caro te
wys wie is baas.
8. Steyn se ma se naam is tant _____.
10. Hierdie karakter het ysblou oë.
12. Caro se naam in haar vorige lewe.
13. Meneer Buys merk op dat Caro _____ groen oë
het.
14. Hierdie karakter is plomp en ongelukkig.
15. Caro is die protagonis in die roman, terwyl
Salome en _____ as antagoniste bestempel kan word.
AF
2. Die item in Caro se besit wat haar
voortdurend aan die verlede herinner.
3. Caro is die _____ in die roman omdat byna
alles vanuit haar perspektief vertel word.
5. 'n Groot negatiewe aspek in die krieketspan
wat Caro moet aanspreek.
6. Die plek waar Dirk en Betsie gaan trou.
7. Behalwe dat Caro 'n kranige atleet en
krieketspeler is, kan sy ook nog hierdie instrument bespeel.
9. Die plek waar Caro Eksteen grootgeword het.
11. Caro se uiteindelike doel van haar terugkoms is
_____.