Wys tans plasings met die etiket Brander en ander. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Brander en ander. Wys alle plasings

Woensdag 27 Desember 2023

DIE PERFEKTE BRANDER - TOETS JOU KENNIS

 VRAAG 1

1.1

het 'n karakter groot bewondering vir Ingrid Jonker?

1.2

is die hoofkarakter se ouma baie krities oor haar keuses?

1.3

ondergaan 'n karakter 'n aborsie?

1.4

boelie twee karakters 'n mede-klasmaat?

1.5

word 'n karakter deur haar eie broer verraai?

1.6

lei 'n sosiale media-verhouding tot 'n tragedie?

1.7

gaan daar 'n skool-reünie plaasvind?

1.8

is 'n broer en suster albei verlief op die rugbykaptein?

1.9

gebruik die hoofkarakter 'n skuilnaam op sosiale media?

1.10

het 'n meisie se ma in 'n motorongeluk gesterf?

DIE PERFEKTE BRANDER - TOETS JOU KENNIS

 VRAAG 2

2.1

verdrink haarself in die see na 'n vernederende ervaring?

2.2

maak suggestiewe heupbewegings voor die meisies in sy klas?

2.3

het 'n dagboek waarin sy haar geheime opteken?

2.4

se pa het 'n seiljag waarmee hulle dikwels uitvaar?

2.5

neem wraak omdat hy nie die prys vir Afrikaans gewen het nie?

2.6

is die slagoffer van huishoudelike geweld?

2.7

het 'n tatoeërmerk waarvan haar pa nie weet nie?

2.8

gaan vir 'n vakansie saam met sy ouers Mauritius toe?

2.9

skinder agter sy suster se rug oor haar by ander seuns?

2.10

ontbloot haar borste en neem 'n selfie daarvan?

DIE PERFEKTE BRANDER - TOETS JOU KENNIS

 VRAAG 3

3.1

wen William geld om vir die rugbytoer te betaal? (Eendag is eendag)

3.2

kom Sias en ander seuns saam om dagga te rook? (Eendag is eendag)

3.3

kry William goeie nuus oor sy vigs-status? (Eendag is eendag)

3.4

woon William sedert sy ma se dood? (Eendag is eendag)

3.5

ontmoet Henno en Eva om seks te hê? (Kadawers)

3.6

gaan Daniël gedurende pouses rook? (Kadawers)

3.7

sien Daniël kat-embrio's wat hom baie ontstel? (Kadawers)

3.8

het Henno die hoof se skougans geslag? (Kadawers)

3.9

bieg Petrus teenoor Sarita dat hy homoseksueel is? (Judasbroer)

3.10

ontmoet Hattie en Gerhard om seks te hê? (Sonstilstand)