Vrydag 29 Desember 2023

120 VRAE OOR IEB VOORGESKREWE WERKE: GEDIGTE, KORTVERHALE & PROSA

 

IEB GEDIGTE - TOETS JOU KENNIS

 VRAAG 1

1.1

lig 'n hond sy been teen 'n paal?

1.2

vergelyk die spreker haar lewe met haar ma en ouma s'n?

1.3

vergelyk die spreker haar kinderjare met haar lewe as volwassene?

1.4

waarsku die spreker tieners teen selfbejammering?

1.5

identifiseer 'n tienermeisie met 'n popsangeres?

1.6

wou die spreker se ma haar nooit gehad het nie?

1.7

word die spreker deur 'n swerm roofvoëls bedreig?

1.8

beskou die spreker sy lewe as 'n delikate balanseertoertjie?

1.9

het 'n tienerseun 'n baie goeie selfbeeld?

1.10

het 'n tienerseun 'n baie swak selfbeeld?

IEB GEDIGTE - TOETS JOU KENNIS

VRAAG 2

2.1

word na die man in die maan toe geskiet? (Sterrekyker)

2.2

baklei terwyl die spreker op 'n tou loop? (Touloper)

2.3

het die ma se niggies vir ontspanning gedoen? (Die wêreld het so klein geword)

2.4

het die spreker se ouma met haar maats gedeel? (Die wêreld het so klein geword)

2.5

het van die tuinkabouter geword? (Klein geloof)

2.6

jaag die meisies se bloeddruk op? (Aandeelhouer)

2.7

is paddaprinse werklik? (Klein geloof)

2.8

sing die meisie die hele tyd? (Taylor Swift)

2.9

is 'n "dermatoloog se droom"? (Daarom)

2.10

is baie simmetries uitgelê? (Strelitzia)

IEB GEDIGTE – TOETS JOU KENNIS

 VRAAG 3

3.1

kom die toulopery waarskynlik tot 'n einde? (Touloper)

3.2

kom die roofvoëls Sondagaande sit? (Sondagaande)

3.3

maak die tienerseun skynbaar 'n gek van homself? (Daarom)

3.4

het die spreker se ouma grootgeword? (Die wêreld het so klein geword)

3.5

is Susan van Breda om stiptelik seweuur? (Strelitzia)

3.6

is die skoolmeisie as sy smiddags by die huis kom? (Taylor Swift)

3.7

bring die skoolseun waarskynlik baie tyd deur? (Aandeelhouer)

3.8

pak die spreker spoelklippies uit? (?)

3.9

het Neil Armstrong geloop? (Klein geloof)

3.10

plaas die spreker haar brief voordat sy dit met 'n pyl afskiet? (Sterrekyker)