Vrydag 28 Desember 2018

Die driehoekige sirkel: Tien eienskappe - Paul Thompson

Paul Thompson is George se pa wat vir George voorskryf hoe om op te tree. Hier volg tien eienskappe van Paul:

stewig gebou
bombasties
nie teenstand gewoond nie
skatryk
rassisties
seksisties
bederf sy seun gruwelik
oorheersend
magsposisie
onbeheers



Die driehoekige sirkel: Tien eienskappe - Steve White


Steve White is die man wat Caro se lewe twaalf jaar tevore onherroeplik verander het. Hier volg tien eienskappe van Steve:

aantreklik
ryk
aansien
uitbuiter
vervoerbesigheid
woede
beskuldigend
selfsugtig
wreed
geen berou nie


                                          [https://carwad.net/handsome-cliparts]