Vrydag 30 Augustus 2019

Visuele geletterdheid

KWEEK 'N SONNEBLOM

Bestudeer die prentjies en die teks en beantwoord dan die vrae wat daaroor gestel is.

[BRON: Huisgenoot, 1 Augustus 2019]

1.
Noem twee van die benodigdhede wat die meisie in die eerste prentjie in haar hand vashou.
2.
Wat doen sy met haar wysvinger?
3.
Wat hou die meisie in die tweede prentjie in haar regterhand vas?
4.
Wat doen sy met haar linkerhand?
5.
Wat is in die spuitbottel wat die meisie in die derde prentjie vashou?
6.
Wat gaan sy daarmee doen?
7.
Hoekom is dit belangrik dat daar 'n son in prentjie 3 is?
8.
Hoekom, dink jy, haal die meisie die sonneblomplant uit die plastiekkoppie in prentjie 5?
9.
Wat doen die meisie in prentjie 6?
10.
Wat, dink jy, is die rede vir die boekie wat op die tafel lê in die laaste prentjie?

Sondag 25 Augustus 2019

Die driehoekige sirkel: Woordeskat Hoofstuk 14

Bestudeer die woordeboekbetekenis van die gegewe woord en haal dan 'n sin uit Hoofstuk 14 in "Die driehoekige sirkel" aan waarin hierdie woord voorkom.

Saterdag 24 Augustus 2019