Die titel van die roman Die driehoekige sirkel het betrekking op verskeie temas in die
boek. Die verwysing na die driehoek
dui in verskeie gevalle op spanning wat ontstaan en die sirkel op die voltooiing of oplossing van daardie spanning. Gebruik
die diagram as riglyn en skryf 'n letterkundige opstel van 300–350 woorde
waarin jy die spanning beskryf wat in hierdie driehoek bestaan. Verwys ook in
jou opstel na die oplossing van die spanning en hoe daar afsluiting gevind word.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking