Sondag 27 Januarie 2019

BESKIKBAAR: AFRIKAANS HT GRAAD 10 Die driehoekige sirkel Studiegids

Die Studiegids vir die Graad 10 Huistaal roman "Die driehoekige sirkel" is beskikbaar. 

Vir enige navrae kontak ons by edupage@vodamail.co.za.

OF

Koop die Studiegids elektronies by https://store.it.si/za/home.

Edupage uitstalling by die IEB Nasionale Konferensie

Besoek gerus die Edupage stalletjie by die IEB Nasionale Konferensie op 2 Februarie 2019 by die Birchwood Konferensiesentrum. 


BESKIKBAAR: IEB AFRIKAANS HT 2019 Voorgeskrewe drama Onderwysersgids


Die Onderwysersgids vir die voorgeskrewe drama vir die IEB Afrikaanse EAT 2020 is beskikbaar. Vir enige navrae kontak ons by edupage@vodamail.co.za.