Donderdag 27 September 2018

IEB Afrikaans Huistaal Voorgeskrewe Gedigte Graad 12: 2020


2020

1.
Ballade van die bose – N.P. van Wyk Louw
2.
Herinnering – Elisabeth Eybers
3.
Negester en stedelig – D.J. Opperman
4.
Die bokser – Ernst van Heerden
5.
Flits uit ’n braaipan – Sheila Cussons
6.
Jan – Ina Rousseau
7.
My meisie se wange is sterkoningappels – Boerneef
8.
Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga – Ingrid Jonker
9.
'n brief van hulle vakansie – Breyten Breytenbach
10.
Ecce homo – Wilma Stockenström
11.
Marilyn Monroe: foto in goud – Lina Spies
12.
demosthenes, die klipkouer, digby kalamata – Fanie Olivier
13.
Telkom-gesprek met my ma (2) – Lucas Malan
14.
Ooggetuie – . Louis Esterhuizen
15.
Briewe uit die kolonies I – Marius Crous
16.
In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer – Danie Marais
17.
Verse – Carina Stander



Woensdag 26 September 2018

IEB Afrikaans Huistaal Voorgeskrewe Gedigte Graad 12: 2019

2019

1.
Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga – Ingrid Jonker
2.
Ode – Johan de Jager
3.
Ballade van die bloeddorstige jagter – G. A. Watermeyer
4.
Marilyn Monroe: Foto in rou – Joan Hambidge
5.
Marilyn Monroe: Foto in goud – Lina Spies
6.
demosthenes, die klipkouer, digby kalamata – Fanie Olivier
7.
gebed om die gebeente – D. J. Opperman
8.
Winter – N. P. van Wyk
9.
Herinnering – Elisabeth Eybers
10.
'n brief van hulle vakansie – Breyten Breytenbach
11.
'n Student skryf aan sy meisie – Hennie Aucamp
12.
Geografie – Ina Rosseau
13.
Gebed om leiding – M. M. Walters
14.
Lady Anne by die mikrogolfoond – Antjie Krog
15.
Ecce homo – Wilma Stockenström
16.
'Christ of the Burnt Men' – Sheila Cussons
17.
belydenis #4 van 'n studentedigter – Loftus Marais



IEB Afrikaans EAT Voorgeskrewe Gedigte Graad 12: 2019 – 2020

2019

1.
Touloper
2.
Die wêreld het so klein geword
3.
Here be dragons
4.
Wat die digter bedoel het
5.
Susan Boyle
6.
Vraagteken (?)
7.
Sterrekyker
8.
Staan op!
9.
Daarom
10.
Aandeelhouer
11.
Klein geloof
12.
Strelizia

2020

1.
Touloper
2.
Die wêreld het so klein geword
3.
Vraagteken (?)
4.
Sterrekyker
5.
Staan op!
6.
Daarom
7.
Aandeelhouer
8.
Klein geloof
9.
Strelizia
10.
Taylor Swift
11.
Sondagaande
12.
"Mamma" kan ek nie sê nie