Saterdag 02 November 2019

Wenners van Sanlam-pryse vir jeuglektuur


Die silwer vir die Sanlam-prys vir jeuglektuur word in 2019 gewen deur Annerle Barnard vir Sindikaat. Dit word deur Tafelberg Uitgewers gepubliseer.


Vrydag 01 November 2019

Wenners van Sanlampryse vir Jeuglektuur 2019


Die goud vir die Sanlam-prys vir jeuglektuur word in 2019 gewen deur Derick van der Walt met Toring van Jasmyn. Dit word deur Tafelberg Uitgewers gepubliseer.