Die titel van die roman Die driehoekige sirkel het betrekking op verskeie temas in die
boek. Die verwysing na die driehoek
dui in verskeie gevalle op spanning wat ontstaan en die sirkel op die voltooiing of oplossing van daardie spanning. Gebruik
die diagram as riglyn en skryf 'n letterkundige opstel van 300–350 woorde
waarin jy die spanning beskryf wat in hierdie driehoek bestaan. Verwys in jou
opstel na die gebeure in Caro se verlede wat haar optrede in die hede bepaal en
die uiteindelike oplossing wat sy vind. Voorspel ook kortliks hoe Caro se toekoms waarskynlik daar sal uitsien.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking