Saterdag 20 November 2021

Dinsdag 02 November 2021

IEB AFRIKAANS EAT: Voorgeskrewe kortverhaalbundel 2023

Die Perfekte Brander en Ander Verhale, uitgegee deur LAPA Uitgewers (ISBN: 9780799383805) is die IEB se voorgeskrewe kortverhaalbundel vir 2023.

IEB AFRIKAANS HUISTAAL: Voorgeskrewe drama 2022

 Die dag is bros, uitgegee deur Protea Boekhuis (ISBN: 978-1-4853-0652-8) is die IEB Afikaans Huistaal voorgeskrewe drama vir 2022-2023.