Maandag 13 Januarie 2020

Woordeskatoefening


WOORDESKATOEFENING

Hoeveel Afrikaans kan jy nog onthou na die lekker laaaang somervakansie?

Kyk hoeveel van die alledaagse woorde tussen hakies jy suksesvol in Afrikaans kan vertaal sonder die gebruik van 'n woordeboek of elektroniese hulp:

2020 sal vir die meeste mense 'n jaar van groot (challenges) wees. Dis 'n (leap year) en hopelik sal daar ook (exciting) dinge gebeur. In 2019 het ons (often) die frustrasie van (load shedding) beleef, met nog meer daarvan (on the way) in die nuwe jaar. (Experts) voorspel minimum (growth) in ons ekonomie en dis feitlik seker dat die pryse van (fuel) en kos drasties sal (increase). Die standaard van (education) in Suid-Afrika sal hopelik (improve) en die (pass rate) verder verhoog.

'n (Prosperous) 2020 word jou toegewens. (Good luck)! 

1
challenges

2
leap year

3
exciting

4
often

5
load shedding

6
on the way

7
experts

8
growth

9
fuel

10
increase

11
education

12
improve

13
pass rate

14
prosperous

15
Good luck