FILMSTUDIE OPSTEL
Ballade vir 'n enkeling
TYD: 1 uur
PUNTE: 20
OPDRAG
Skryf 'n opstel van 250 –
300 woorde waarin jy die skermskoot hieronder ontleed. Beplan jou opstel
deeglik voordat jy dit skryf. Gee aandag aan die volgende aspekte:
·
die kameraskoot
wat hier gebruik word
·
die effek
van hierdie kameraskoot
·
die rede
waarom hierdie kameraskoot in die konteks gebruik word
·
die rede waarom
die beeld onderstebo vertoon word
·
waar
hierdie toneel afspeel
·
die
gebeure wat aanleiding gegee het tot hierdie toneel
·
die
mise-en-scène elemente wat in hierdie kameraskoot gebruik word en hoe dit tot
die film as 'n geheel bydra (contribute)
·
die
gebruik van lig
·
die
gebruik van kleur
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking