Donderdag 31 Augustus 2023

TOM – 'n Stem uit die verlede

 TOM – 'n Stem uit die verlede

1.

Waar het Greg vir Tom leer ken?

2.

Wat was Tom se rol in die ontmaskering van Greg se pa?

3.

Wanneer was die laaste keer dat Greg vir Tom en Xander gesien het voor Greg se herontmoeting met Tom in Stellenbosch?

4.

Hoekom het Tom Greg in Stellenbosch kom opsoek?

5.

Waar ontmoet Greg en Tom mekaar om oor Xander te praat?

6.

Greg wil vir Xander omkoop om hom te help. Hoe reageer Tom op hierdie aanbod?

7.

Volgens Tom het Xander baie geld. Waarmee het Xander blykbaar baie geld gemaak?

8.

Tom sê vir Greg: "Jy moet eendag 'n bietjie gaan luister watse twak jy kwytraak." Watter "twak" het Greg kwytgeraak wat Tom hierdie woorde laat sê?

9.

Greg neem 'n video van Tom se lyk in die rivier. Watter wrede ding het die moordenaars gedoen nadat Tom vermoor is, en wat is die moontlike rede hiervoor?

10.

Wie vertel vir Greg hiervan?

11.

Waaraan het Greg die lyk as dié van Tom herken?

12.

Vir wie stuur Greg die video, en hoekom?

 

Woensdag 30 Augustus 2023

TOM – 'n Stem uit die verlede

TOM – 'n Stem uit die verlede

ANTWOORDE

1

Hy was die terreinbestuurder van Lawson Kollege, waar Greg op skool was.

2.

Hy het Xander gehelp met sy social-engineering-aanval op die Owen-gesin.

3.

Toe Tom vir Xander in Clarens in 'n paneelwa geboender het.

4.

Om uit te vind hoekom Greg met Xander kontak wil maak.

5.

In die NG Moederkerk in Drostdystraat

6.

Hy vervies hom en sê Greg is net soos sy pa; Xander stel nie in Greg se geld belang nie.

7.

Hy het ryk geword uit Bitcoin/"cryptocurrency".

8.

Greg het gesê as Xander hom help, sal hy Xander vergewe vir wat hy aan Greg se gesin gedoen het.

9.

Hulle het Tom se tong uitgesny. Hy het dalk te veel gepraat, of miskien is dit 'n waarskuwing vir ander mense om stil te bly.

10.

Dain February, Greg se klasmaat wat aan hom Ritalin verskaf.

11.

Hy het dieselfde T-hemp van die vorige dag aan, een met die Anonymous hachtivistgroep se logo op.

12.

Vir Xander. Xander en Tom was vriende en Greg dink Xander behoort dit te weet.