Wys tans plasings met die etiket Donker web Toets jou kennis. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Donker web Toets jou kennis. Wys alle plasings

Donderdag 28 Desember 2023

Donker web Toets jou kennis

 VRAAG 1

1.1

verlaat Greg Johannesburg vir Stellenbosch?

1.2

besoek Greg sy pa die eerste keer in die tronk?

1.3

ontmoet Greg vir Sebastian Stadler die eerste keer?

1.4

word Tom se liggaam in die Eersterivier gevind?

1.5

vind Greg 'n bebloede Plank met die transpondeerder in sy hand?

1.6

moet Greg tussen Xander en Plank kies?

1.7

praat Tom met die Baker in Florence sonder om hom te herken?

1.8

lees ons dat Dok Pienaar vermoor is?

1.9

skiet Xander die Baker dood?

1.10

verskyn 'n foutiewe berig oor Greg se dood in die koerante?

Donker web Toets jou kennis

 VRAAG 2

2.1

wil by Plank uitvind waar Greg in Stellenbosch woon?

2.2

hoop dat sy weer 'n verhouding met Greg kan hê?

2.3

se pa is wreedaardig teruggestel?

2.4

is aan 'n kombers in sy tronksel opgehang?

2.5

het van kleinsaf diere op die plaas vergiftig?

2.6

woon in 'n spoghuis in Clifton?

2.7

verskaf Ritalin aan Greg?

2.8

woon nou saam met Greg se ma?

2.9

was voorheen 'n polisieman?

2.10

studeer kuns aan die Universiteit van Stellenbosch?

Donker web Toets jou kennis

VRAAG 3

3.1

steek Greg sy selfoon weg as hy 'n ekstra power bank gaan haal?

3.2

kry Greg 'n vergiftigde pet present?

3.3

wag Valkyrie vir Greg-hulle in Venesië?

3.4

gaan Greg tuis wanneer hy in Beaufort-Wes is?

3.5

het Plank dagga gerook toe Greg die laaste keer by Lawson Kollege was?

3.6

het Xander die pistool gekry waarmee hy die Baker doodskiet?

3.7

ontmoet Greg vir Xander wanneer hy in Instanboel aankom?

3.8

in die Palazzo Vecchio ontmoet Greg oom Dirk?

3.9

is Plank wanneer hy doodgeskiet word?

3.10

is meer as vyf honderd mense regop begrawe?