Maandag 30 April 2018

Taalvaardigheid: Betreklike voornaamwoorde


Betreklike voornaamwoorde
  • Betreklike voornaamwoorde het ook die funksie om sinne met mekaar te verbind, net soos voegwoorde.
  • Dieselfde woorde kan dikwels as vraagwoorde en as betreklike voornaamwoorde gebruik word.
  • Dit word gebruik om sinne te verbind wat iets gemeen (in common) het.
  • Die betreklike voornaamwoord volg in die eerste sin direk op die ding wat in die tweede sin herhaal word (sien voorbeeld hieronder).
  • Wanneer sinne verbind word, val dít wat herhaal, weg.
  • Alle betreklike voornaamwoorde werk op dieselfde wyse as groep 3-voegwoorde, m.a.w. die werkwoord skuif na die einde toe.

         Byvoorbeeld:   Die hyskraan moes die man laat sak. Die hyskraan het omgeval.

                    Die hyskraan wat die man moes laat sak, het omgeval.


Edupage cc Pryslys Maart 2018 - Februarie 2019

TITEL
KODE
PRYS
SWEEF sonder sukkel Leerderboek
EP 1
R110
Wegwysers vir WOLWEDANS Leerderboek
EP 2
R120
Tree vir tree met TOULOPERS Leerderboek
EP 3
R110
Praat prontuit oor POPROK Leerderboek
EP 4
R120
Die wonderwêreld van ONDERWÊRELD Leerderboek
EP 5
R120
Hou tred met TOULOPERS + HOOPVOL Kombinasie Leerderboek
EP 7
R230
Tydlose TREFFERGEDIGTE Leerderboek
EP 8
R110
LANKSTAANSKOENE loop lekker Leerderboek
EP 9
R120
SKREEU sonder stres Leerderboek
EP 10
R110
Hope hulp met HOOPVOL Leerderboek
EP 11
R130
The Cellist of Sarajevo Learner’s Book
EP 12
R120
Tot siens, Koning Arthur Leerderboek
EP 14
R110
Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek … Leerderboek
EP 15
R110
Hou tred met TOULOPERS Leerderboek
EP 16
R120
TOULOPERS PowerPoint-aanbiedings
PP16
R250
Pad na jou Hart Filmstudie Leerderboek
EP 17
R110
Poemscapes Learner’s Book
EP 18
R110
Grade 12 Film Study: The Hunger Games Learner's Book
EP 21
R110
Voorbereiding vir Vraestelle Leerderboek Graad 12 (Weergawe 1)
EP 22
R130
Voorbereiding vir Vraestelle Leerderboek Graad 12 (Weergawe 2)
EP 22
R150
Voorbereiding vir Vraestelle Leerderboek Graad 11
EP 23
R130
Voorbereiding vir Vraestelle Leerderboek Graad 10
EP 24
R130
HUPSTOOT Taal en ander Aktiwiteite Graad 9
EP 25
R120
HUPSTOOT Taal en ander Aktiwiteite Graad 8
EP 26
R120
LIFE OF PI Learner’s Book
EP 27
R130
DIE KOGGELAAR Graad 12 Huistaal Leerderboek
EP 29
R110
VERSVERNUF 1 Graad 12 Huistaal Leerderboek
EP 30
R110
DIE KEISER Graad 12 Huistaal Leerderboek
EP 31
R110
TOORBERG Graad 12 Huistaal Leerderboek
EP 32
R130
PERFEK Leerderboek
EP 34
R100
'N GOEIE DAG VIR BOOMKLIM Leerderboek
EP 35
R110
VLERKE VIR ALMAL Leerderboek
EP 36
R110
BALLADE vir 'n ENKELING Filmstudie Leerderboek
EP 37
R130
SWEEF sonder sukkel Onderwysersgids
OG 1
R160
Wegwysers vir WOLWEDANS Onderwysersgids
OG 2
R160
Tree vir tree met TOULOPERS Onderwysersgids
OG 3
R160
Praat prontuit oor POPROK Onderwysersgids
OG 4
R160
Wonderwêreld van ONDERWÊRELD Onderwysersgids
OG 5
R160
Tydlose TREFFERGEDIGTE Onderwysersgids
OG 8
R160
LANKSTAANSKOENE loop lekker Onderwysersgids
OG 9
R160
SKREEU sonder stres Onderwysersgids
OG 10
R160
Hope hulp met HOOPVOL Onderwysersgids
OG 11
R160
The Cellist of Sarajevo Teacher’s Book
OG 12
R160
Tot siens, Koning Arthur Onderwysersgids
OG 14
R160
Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek … Onderwysersgids
OG 15
R160
Hou tred met TOULOPERS Onderwysersgids
OG 16
R160
Pad na jou Hart Filmstudie Onderwysersgids
OG 17
R160
Poemscapes Teacher’s Book
OG 18
R160
Grade 12 Film Study: The Hunger Games Teacher's Book
OG 21
R160
Voorbereiding vir Vraestelle Onderwysersgids Graad 12 (Weergawe 1)
OG 22
R160
Voorbereiding vir Vraestelle Onderwysersgids Graad 12 (Weergawe 2)
OG 22
R160
Voorbereiding vir Vraestelle Onderwysersgids Graad 11
OG 23
R160
Voorbereiding vir Vraestelle Onderwysersgids Graad 10
OG 24
R160
HUPSTOOT Taal en ander Aktiwiteite Graad 9
OG 25
R160
HUPSTOOT Taal en ander Aktiwiteite Graad 8
OG 26
R160
LIFE OF PI Teacher’s Book
OG 27
R160
DIE KOGGELAAR Graad 12 Huistaal Onderwysersgids
OG 29
R160
VERSVERNUF 1 Graad 12 Huistaal Onderwysersgids
OG 30
R160
DIE KEISER Graad 12 Huistaal Onderwysersgids
OG 31
R160
TOORBERG Huistaal Onderwysersgids
OG 32
R160
PERFEK Onderwysersgids
OG 34
R160
'N GOEIE DAG VIR BOOMKLIM Onderwysersgids
OG 35
R160
VLERKE VIR ALMAL Onderwysersgids
OG 36
R160
BALLADE vir 'n ENKELING Filmstudie Onderwysersgids
OG 37
R160