Saterdag 27 Augustus 2022

Donker web: Meerkeusige vrae

 

Donker web Meerkeusige Vrae

 Donker web Meerkeusige vrae


Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 20

HOOFSTUK 20

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 20

 

Watter een van die volgende feite is ONWAAR?

20.1

Greg en Plank by Gino's

 

A

Plank dink Xander se kop werk anders as ander mense s'n.

 

B

Plank het gedink dat Xander Gericke nou oorsee woon.

 

C

Plank is ernstig oor Lisa en dink dat sy sy troumeisie is.

 

D

Plank dink Greg is hardkoppig en sal nie na sy raad luister nie.

20.2

'n Laatnag-selfoonboodskap

 

A

Greg skryf die volgende dag 'n fisiologie-vraestel.

 

B

Hy kan tot laat studeer, want hy het 'n middagslapie gehad.

 

C

Gedurende die nag ontvang hy 'n selfoonboodskap.

 

D

Greg is opgewonde, maar ook bang oor die boodskap.

20.3

By die inligtingsentrum in Markstraat

 

A

Greg word aangesê om 07:30 by die inligtingsentrum te wees.

 

B

Hy dink dis Xander wat hom by die inligtingsentrum wil ontmoet.

 

C

'n Stem praat uit een van die aanhoudingselle met Greg.

 

D

Greg word gewaarsku dat daar iets met sy ma kan gebeur.

 

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 19

HOOFSTUK 19

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 19

Watter een van die volgende feite is ONWAAR?

19.1

Greg dink dat elkeen in hul gesin dinge op hul eie manier opgemors het.

 

A

John het homself met 'n geskeurde kombers opgehang.

 

B

Greg se pa het by omkopery, moord en terrorisme betrokke geraak.

 

C

Greg het sy pa se rol in Project Nursery Rhyme ontbloot.

 

D

Greg se ma het 'n verhouding met 'n ander man aangeknoop.

19.2

Xander Gericke in Stellenbosch

 

A

Hy dra 'n hoodie wanneer Greg hom tussen ander mense herken.

 

B

Op skool het hy blonde hare en 'n bokbaard gehad.

 

C

Hy hardloop weg wanneer hy sien dat Greg hom herken.

 

D

Hy is nog net so fiks en vinnig soos toe hy op skool was.

19.3

'n Jaagtog deur strate en tuine

 

A

Xander hardloop by die Botaniese Tuin se ingang in.

 

B

Mense kyk verbaas op as Greg-hulle by hulle verbyhardloop.

 

C

Albei spring gemaklik oor die Botaniese Tuin se heining.

 

D

Greg verloor Xander as hulle by die Universiteitsmuseum kom.