Dinsdag 03 Maart 2026

HOE OM OPEENVOLGENDE HERSIENINGSTOETSE OP DIE BLOG TE SIEN

HOE OM OPEENVOLGENDE HERSIENINGSTOETSE OP DIE BLOG TE SIEN

1.  Laai die blog.

2.  Links bo is 'n soekblokkie.

3.  Tik DONKER WEB HERSIENINGTOETS in die soekblokkie OF

     Tik TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS in die soekblokkie.

4.  Klik die vergrootglasie langs die soekblokkie OF druk ENTER.

5.  Blogger sal die inskrywings filter.

6.  AL die hersieningtoetse volgens dit waarvoor jy gevra het, sal verskyn. 

7.  Let wel dat Blogger soms die volgorde omruil, maar alles is daar.

8.  As jy bv. alles wil sien wat ons oor Donker web het, soek Donker web in die soekblokkie.

9.  Onthou om VOLGENDE PLASING / NUWER PLASINGS te klik om alles te sien.

10. Onthou om VORIGE PLASING / OUER PLASINGS te klik as jy vorige inskrywings wil sien. 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking