HOE OM DIE BLOG-TOETSE OP JOU REKENAAR AF TE LAAI
1. Maak die blogbladsy oop en gaan na die blog wat jy wil aflaai.
2. Plaas jou muiswyser links van die eerste woord.
3. Druk jou linkerkanste muisknoppie en gly met die muis oor al die teks wat jy wil kopieer.
4. Haal jou vinger van die linkerkantse muisknoppie af en druk Ctrl + C op die sleutelbord.
5. Navigeer na Word toe en Paste die teks.
6. Korrigeer die formaat – 'n blog is nie 'n woordverwerker nie en sal aanpassing nodig hê in Word.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking