VERGELYKINGS (1)
arm
|
poor
|
Die boemelaar is
so arm soos 'n kerkmuis.
|
bang
|
scared
|
Die kind is so
bang soos die duiwel vir 'n slypsteen.
|
been
|
leg
|
Hy het bene soos
vuurhoutjies.
|
blêr
|
bleats
|
Hy blêr soos 'n
bok.
|
blink
|
shines
|
Dit blink soos 'n
spieël.
|
dom
|
stupid
|
Die kind is so
dom soos 'n esel.
|
doof
|
deaf
|
Die ou oom is so
doof soos 'n kwartel.
|
dronk
|
drunk
|
Die man is so
dronk soos 'n tol.
|
dun
|
thin
|
Ek voel so dun
soos 'n plank.
|
eet
|
eats
|
Hy eet soos 'n
wolf.
|
eerlik
|
honest
|
Die goeie vrou is
so eerlik soos goud.
|
galop
|
gallops
|
Hy gallop soos 'n perd.
|
Hierdie man is so dronk soos 'n tol
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking