geduldig
|
patient
|
My onderwyser is
so geduldig soos Job.
|
gereeld
|
regular
|
Dit reën gereeld
soos klokslag.
|
gly
|
slips
|
Iets gly soos
seep uit jou hande.
|
goed
|
good
|
Sy vriendskap is
so goed soos goud.
|
gou
|
fast
|
Hy het verdwyn so
gou jy knipmes sê.
|
groot
|
big
|
Sy pa is so groot
soos 'n reus.
|
hardloop
|
runs
|
Hy hardloop soos
die wind.
|
helder
|
clear
|
Die water is
helder soos kristal.
|
honger
|
hungry
|
Die seun is so
honger soos 'n wolf.
|
hoog
|
high
|
Die toring is so
hoof soos die hemel.
|
klap
|
resounds
|
Die sweep klap
soos 'n donderslag.
|
koel
|
cool
|
Die verpleegster
is so koel soos 'n komkommer.
|
Die man is so honger soos 'n wolf.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking