Donderdag 02 Augustus 2018

Taalvaardigheid: VERKLEINWOORDE

VERKLEINWOORDE

Daar is sekere selfstandige naamwoorde wat na verkleiningsvorme lyk, maar nie is nie.

mandjie
mandjietjie
meisie
meisietjie
mossie
mossietjie
baadjie
baadjietjie


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking