VERGELYKINGS (3)
krioel
|
teems
|
Dit krioel soos
miere.
|
krul
|
curls up
|
Hy krul soos 'n
wurm van die pyn.
|
kwaai
|
fierce
|
Sy is so kwaai
soos 'n tierwyfie.
|
leeg
|
empty
|
Sy verstand is so
leeg soos 'n eierdop.
|
lewendig
|
lively
|
Die kind is so
lewendig soos 'n vis in die water.
|
lieg
|
lies
|
Hy lieg soos 'n
tandetrekker.
|
listig
|
cunning
|
Die vrou is so
listig soos 'n slang.
|
loop
|
walks
|
Hy loop soos 'n
skildpad.
|
lui
|
lazy
|
Die student is so
lui soos 'n donkie.
|
oud
|
old
|
Die man is so oud
soos die berge.
|
pleit
|
pleads
|
Hy pleit soos 'n
advokaat.
|
Hierdie man lyk so oud soos die berge
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking