Gebruik die woorde in die woordwolk om die sinne
hieronder korrek te voltooi.
Alliterasie en _____ is voorbeelde van halfrym (sien subtitel).
Die formele term vir uitleg, waarna "inkeping" hier verwys, is _____.
Volgens die onderwyser dui inkeping in hierdie geval _____ aan. BA in strofe 2
dui die onderwyser se _____ in haar vak aan. _____ dink die digter was nog
onervare toe hy die gedig geskryf het. _____ verwys na 'n persoon wat nie kan
lees of skryf nie. Die onderwyser dink Van der Merwe probeer _____ wees en sy
gee hom nie kans om sy _____ te voltooi nie. _____ in die gedig is 'n sinoniem
vir punktuasie. "Ons verstaan nou hierdie gedig" is 'n voorbeeld van _____,
want hulle verstaan beslis nie die gedig nie.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking