Gebruik die woorde in die woordwolk om die sinne
hieronder korrek te voltooi.
Die spreker vergelyk haar kinderjare met haar lewe as _____.
As kind het sy aan _____ geglo, maar die werklikheid (ook _____. genoem) is wat
nou vir die haar belangrik is. As 'n mens groot, en dikwels onmoontlike, drome
het, sê ons dat jy _____ bou. Ons lees van "die man op die maan", net
soos in die gedig _____
Die spreker gebruik _____ en 'n uitroepteken om te sê hoe
belangrik bewyse vir haar is. Die spreker is bang vir die _____ en dis hoekom
haar _____ die hele nag brand. Die woord "stoei" dui aan dat sy
dikwels _____ is wanneer sy snags slaap. Sy praat van die Prins wat vir haar 'n
realiteit is, maar 'n _____-prins is nie vir haar 'n realiteit nie.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking