Donderdag 09 Augustus 2018

10 VRAE OOR Here be dragons van Izak de Vries (2)

Gebruik die woorde in die woordwolk om die volgende sinne korrek te voltooi.

Dit is vir die seun _____ om sy pa se data binne te dring. Al wat hy nodig het, is sy rekenaar se muis en _____. Daar is baie _____ buite die huis: Party onderwysers is _____ wat met skoolkinders lol en _____ is orals beskikaar as 'n mens dwelms soek. Alle plekke is reeds ontdek, daarom ondersoek vandag se _____ plekke en dinge op die _____. Die seun se pa moet sy oor en _____ oophou as daar probleme kom en hy moet hom nie _____ as hy homself  teen die "_____" moet beskerm nie.

 

 



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking