Gebruik die woorde in die woordwolk om die volgende sinne
korrek te voltooi.
Die storms in die eerste reël is _____ storms en vind
blykbaar gereeld tussen die spreker se _____ plaas. Hulle oë dui aan dat hulle
_____ is. Die spreker dink hy is baie _____ om op die tou te wil loop, maar hy
weet hy sal baie _____ moet wees om nie af te val nie. _____ verwys hier na
outydse kalenders en _____ dui aan dat hulle dalk eens 'n gelukkige gesin
was. 'n _____ maak 'n web waarin insekte gevang word. In hierdie gedig is die
spreker die _____ in die web. Die tuinhek is die plek waar die spreker se
moeilike tog op die tou gaan _____.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking