Die onderwyser gebruik 'n _____ register wanneer hy met
die seun praat; die woord _____ sê dit vir ons. "Nou ways" dui aan
dat die seun _____ nie dieselfde beroep as sy pa sal volg nie. Blykbaar werk
die seun se pa in die _____ sektor en dis vir hom baie belangrik hoe _____ op
die beurs presteer. Die woord _____ dui aan dat daar vir 'n sekere tydperk net
negatiewe ekonomiese groei is. Die seun bring skynbaar baie tyd in die _____
deur waar hy sy _____ ontwikkel sodat die meisies hom kan bewonder. _____ is die
seun se gunsteling spansport en hy geniet dit as die spelers lopies aanteken. Die
prys van gewasse is nie vir die seun belangrik nie, maar vir _____ is dit baie
belangrik.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking