Gebruik die woorde in die woordwolk om die volgende sinne
korrek te voltooi.
Daar kom dikwels _____ in die gedig voor en dis baie
_____.
Die spreker gebruik ook _____ om die dringendheid
van sy boodskap te wys.
"omdat jy gesê het hoe jy werklik voel" beteken dat jy jou eie _____ oor dinge gee.
As niemand van jou hou nie (reël 5), is jy dus
_____.
Die teenoorgestelde (antoniem) van "lelik"
(reël 7) is _____.
om "iets aan jouself te doen" dui op moontlike _____.
Die spreker probeer sê dat 'n mens nie die hele tyd _____
vir jouself moet voel nie.
Hierdie woord is 'n kombinasie van net + soos – _____.
"pyn" (reël 12) verwys hoofsaaklik na
_____ pyn.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking