Gebruik die woorde in
die woordwolk om die sinne korrek te voltooi.
In die oktaaf van
hierdie _____ word vertel hoe niemand in Susan Boyle se talent geglo het nie.
In die _____ word vertel hoe almal in ekstase oor haar sang was. Susan se
snaakse haarstyl en _____ het die mense laat lag. _____ Cowell was een van die _____
wat haar bespot het. Volgens Susan het sy in 'n klein _____ gewoon en die
digter vergelyk dit met die geboorteplek van _____. Miljoene mense kan op _____
na Susan Boyle se glorie-oomblik kyk om te sien hoeveel sang-_____ sy het en om
haar _____ stem te hoor.
[Bron: https://www.youtube.com]
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking