Donderdag 09 Augustus 2018

Hou tred met Toulopers Leerderboek

Volledige inhoud, besprekings, woordverklarings, reëlverklarings en kortvrae oor die IEB Eerste Addisionele Taal Graad 12 voorgeskrewe gedigte uit die bundel Toulopers (uitgegee deur LAPA Uitgewers) kom in Edupage se studiegids voor. Kontak ons gerus by edupage@vodamail.co.za vir verdere inligting.





Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking