Vrydag 03 Augustus 2018

10 VRAE OOR Strelitzia van Annie Klopper (2)

Gebruik die woorde in die woordwolk om die sinne korrek te voltooi.

Mevrou Susan van Breda vertrek elke oggend _____ om sewe-uur van die huis af. Die leser weet dat sy _____ is, want sy bestuur 'n luukse sedan. Haar motoroprit is met _____ geplavei. Sy hou 'n _____ in haar hand vas. Haar _____ is glad gemanikuur. Sy is geskok as sy na haar _____ kyk, want haar _____ skop 'n _____ stukkend. Die leser besef dat sy nie die kind se optrede sal _____ nie, want sy dink dadelik aan _____.




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking