Die spreker skryf 'n __________
brief, want dit is __________ vol. Die brief word opgerol, want dit word in 'n
__________ geplaas wat rond is. Die spreker se boog is van __________ gemaak. Die
pyl trek deur die _________ lug, trek deur die _________ en gaan draai om die
__________. Die brief word uiteindelik 'n __________ briewe. Die woord jy dui
aan dat die __________ ook by die gebeure betrek word. Die spreker wonder of
_________ anders dalk die briewe gaan lees.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking