Gebruik die woorde in die woordwolk om die
volgende sinne korrek te voltooi.
Volgens die spreker word die leefwêreld van die mens al
hoe _____. Haar _____ se _____ was wye vlaktes; haar ma-hulle het 'n groot
_____ gehad. Haar ouma-hulle se kontak met die buitewêreld was 'n _____, terwyl
haar ma alreeds kennis gemaak het met die televisie, _____ en flieks. Die
spreker self se leefwêreld is gereduseer tot 'n kamer van _____ vierkante
meter. Sy is deel van _____, "waar mense hul gesigte gedeeltelik
ontsluier" en sy kan via haar rekenaar kennis _____ verkry. Die moontlikhede
van kontak met die buitewêreld en die opdoen van kennis is _____ groot.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking