Gebruik die woorde in die woordwolk om die volgende sinne
korrek te voltooi.
Die spreker draai die appelstingel totdat dit _____ om te
sien met watter _____ haar geliefde se naam sal begin. Sy weet nog nie weet wie
hy is nie, daarom is sy naam nog net 'n _____. Spoelklippies word deur die
_____ tot op die strand gespoel. Die spreker druk _____ op haar passerblikkie
uit wat soos _____-letters voel. Haar penmerke op die swartbord en die
tatoeëermerk oor haar hart is _____ en sal vir altyd daar bly. 'n Mens kan
egter Tippex gebruik as jy iets wil _____. 'n Hond merk sy gebied deur daar te
_____. Die leestekens waarvan die spreker praat, staan ook bekend as _____.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking