Die spreker is baie _____ as hy sy profiel in die spieël
sien. 'n Dermatoloog is 'n _____. Die seun se arms en bene is sy _____ en hy
dink dis altyd in die pad. Daar is nog nie harde _____ op sy bolip nie, nog net
dons. As jy 'n krater van jouself maak, maak jy 'n groot _____ van jouself. 'n
Krater kan ook na 'n onaktiewe of uitgebrande _____ verwys. Die seun se stem is
besig om te _____, daarom praat hy in 'n "deurslaanstem". Sy kuif is
blykbaar baie _____ en hy _____ om dit te sny. Hy "donder deure toe"
wanneer hy _____ is.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking