Dinsdag 24 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (3)

VASTE UITDRUKKINGS

D

'n Daad verrig
Do a deed
Dank betuig
Tender thanks
'n Dief betrap
Catch a thief
Diefstal pleeg
Commit theft
'n Diens bewys
Do a service
'n Doel bereik
Achieve one's purpose
Jou dors les
Quench one's thirst



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking