Dinsdag 24 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (2)

VASTE UITDRUKKINGS

B

Bankrot speel
To go bankrupt
Bedanking indien
Submit resignation
Belangstelling wek
Create interest
Belastings hef
Levy taxes
'n Belofte nakom
Fulfil a promise
Beslag lê op
Confiscate/sieze
'n Besluit neem
Come to a decision
'n Bestaan voer
Make a living
'n Bestelling plaas
Place an order
Besware opper
Raise objections
Bewys lewer
Give proof
'n Brand blus
Put out a fire
'n Brand stig
Start a fire
'n Bus haal
Catch a bus
Byval vind
Meet with approval



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking