Dinsdag 24 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (4)

VASTE UITDRUKKINGS

E

 'n Eed aflê
Take an oath
Eerbied betoon
Show respect
'n Eis instel
Put in a claim
'n Eksamen aflê
Write an exam
In 'n eksamen slaag
Pass an exam
In 'n eksamen druip
Fail an exam


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking