Maandag 23 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (1)

VASTE UITDRUKKINGS

A

'n Aanbod aanvaar
Accept an offer
'n Aanbod maak
Make an offer
'n Aanbod verwerp (van die hand wys)
Refuse an offer
Aandag aan jou werk gee/skenk/bestee
Devote attention
Aansoek doen
Make an application
Agterdog koester
Harbour suspicion
'n Amp beklee
Hold an official position
Die aftog blaas
Sound the retreat
'n Argument weerlê
Prove an argument wrong



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking