Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (13)


Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die inligting in KOLOM A te pas. Skryf net die vraagnommer (14.1–14.4) en die letter (A–E) neer, bv. 14.3 A

KARAKTERS


KOLOM A

KOLOM B
13.1
Dra denim en 'n swart T-hemp

A
Lien se pa

13.2
Gedink hy is die slimste sterkste mens onder die son.
B
Christiaan

13.3
Gemaklik tussen sy maats

C
Johnny

13.4
Drankwalm omgewe hom

D
Gerhard



E
Braam


ANTWOORD
13.1

13.2

13.3

13.4



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking