Kies uit KOLOM B die rede vir die negatiewe gevoel wat
die karakter in KOLOM A het. Skryf slegs die vraagnommer (14.1–14.4) en die
letter (A – E) neer.
KARAKTERS
|
KOLOM A
|
|
KOLOM B
|
14.1
|
Lien
|
A
|
Daar was versoekings en
hy was gulsig
|
14.2
|
Braam
|
B
|
Selde nugter die kinders
sien haar min
|
14.3
|
Lien se pa
|
C
|
Lewe baie verander in
twee jaar se tyd
|
14.4
|
Christien
|
D
|
Ongemaklik voor die
salon
|
|
|
E
|
Stel nie belang in kultuur
nie
|
ANTWOORD
|
|
14.1
|
|
14.2
|
|
14.3
|
|
14.4
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking