Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (12)



Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die hoofstuktitels in KOLOM A te pas. Skryf net die vraagnommer (12.1–12.4) en die letter (A–E) neer, bv. 13.3 A

KARAKTERS


KOLOM A

KOLOM B
12.1
Die corner sonder entertainment

A
Roos

12.2
Halfprys is halfprys

B
Lien

12.3
Koue goed in groot glase

C
Tibby

12.4
The welcome-home-Mammie-ding

D
Gerhard



E
Johnny


ANTWOORD
12.1

12.2

12.3

12.4



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking