Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (8)


Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf net die vraagnommer 8.1–8.4) en die letter (A–E) neer, bv. 8.3 A

KARAKTERS


KOLOM A

KOLOM B
8.1
Paar yl haartjies wat regop op sy kop staan.

A
Juffrou Breytenbach
8.2
Probeer net die goeie in mense raaksien

B
Miemie
8.3
Raak baie opgewonde oor haar vak

C
Johnny
8.4
Weird

D
Tannie Bets


E
Braam



ANTWOORD
8.1

8.2

8.3

8.4




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking