Kies elke keer 'n sin uit KOLOM B om by die karakter in
KOLOM A te pas. Skryf net die
vraagnommer (7.1–7.4) en die letter (A–E) neer,
bv. 7.3 A
KARAKTERS
|
KOLOM A
|
|
KOLOM B
|
7.1
|
Het myle opgesit die laaste twee jaar
|
A
|
Gerhard
|
7.2
|
Dis grootmens-issues. Dis nie
die kinders se skuld nie.
|
B
|
Christien
|
7.3
|
Julle ma het 'n glipsie gehad.
|
C
|
Tannie Bets
|
7.4
|
... dit was maar net 'n ou boksie wyn, seker nie eers
dertig rand werd nie.
|
D
|
Sally
|
|
|
E
|
Wouter
|
ANTWOORD
|
|
7.1
|
|
7.2
|
|
7.3
|
|
7.4
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking