Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (9)


Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die sin in KOLOM A te pas. Skryf net die vraagnommer (9.1–9.4) en die letter (A–E) neer, bv. 9.3 A

KARAKTERS


KOLOM A

KOLOM B
9.1
Probeer 'n geselsie aan te knoop met Lien
A
Agie

9.2
Pla Lien in die biblioteek

B
Riekie

9.3
Speel die rol van Rona

C
Hein

9.4
Geniet die aandag van die motoriste
D
Gordon (Sproet)



E
Tibbey


ANTWOORD
9.1

9.2

9.3

9.4



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking