Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (5)


KARAKTERS

Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die inligting in KOLOM A te pas.   Skryf net die vraagnommer (5.1–5.4) en die letter (A–E) neer,  bv. 5.3  A


KOLOM A

KOLOM B
5.1
Braam se suster

A
Miemie

5.2
Lien se beste vriendin

B
Lien

5.3
Afrikaans onderwyseres

C
Mnr Bruwer

5.4
Lewensoriëntering onderwyser

D
Sally



E
Juffrou Breytenbach


ANTWOORD
5.1

5.2

5.3

5.4



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking