Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (4)


KARAKTERS

Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die beskrywing in KOLOM A te pas.   Skryf net die vraagnommer (4.1–4.4) en die letter (A–E) neer,  bv. 4.3  A


KOLOM A

KOLOM B
4.1
Blonde hare in 'n cocky kuif gejel.

A
Wouter

4.2
Blonde krulhare, bietjie kroeserig

B
Tannie Bets

4.3
Seuns skinder oor haar

C
Hein

4.4
Altyd optimisties

D
Gerhard



E
Sally


ANTWOORD
4.1

4.2

4.3

4.4



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking