Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (6)


KARAKTERS

Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die hoofstuktitels in KOLOM A te pas. Skryf net die vraagnommer (6.1–6.4) en die letter (A–E) neer, bv. 6.3 A


KOLOM A

KOLOM B
6.1
Geel en gelukkig

A
Juffrou Breytenbach

6.2
Die meesterstuk

B
Lien

6.3
Die Pussycat Dolls

C
Christien

6.4
Werk dinge in Londen ook so?

D
Miemie



E
Sally


ANTWOORD
6.1

6.2

6.3

6.4



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking