KARAKTERS
Kies elke keer 'n hoofstuktitel uit KOLOM B om by die karakter
in KOLOM A te pas. Skryf net die
vraagnommer (3.1–3.4) en die letter (A–E) neer, bv. 3.3 B
KOLOM A
|
KOLOM B
|
||
3.1
|
Sally
|
A
|
Effens last season
|
3.2
|
Miemie
|
B
|
Baie sterker as Camel filter
|
3.3
|
Lien
|
C
|
Die toppie sonder bates
|
3.4
|
Donovan
|
D
|
Cheers op Binnelandse sake
|
E
|
Halfprys is halfprys
|
ANTWOORD
|
|
3.1
|
|
3.2
|
|
3.3
|
|
3.4
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking